neurotoksies [boodskap #143040] |
Fri, 01 September 2023 13:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neurotoksies
Afbreking: neu•ro•tok•sies
Samestelling: neuro- + toksies
Byvoeglike naamwoord: neurotoksies
Vergrotende trap: neurotoksieser
Oortreffende trap: neurotoksiesste
Attributief: neurotoksiese
Betekenis:
• Wat giftig is vir die senuweestelsel.
Gebruik:
• 'n Mamba se gif is neurotoksies en die dood kan binne enkele minute na 'n byt intree.
Sinoniem:
• senuvergiftigend
Vertaling:
Engels: neurotoxic
Nederlands: neurotoxisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|