Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aansoeker
aansoeker [boodskap #143039] Fri, 01 September 2023 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aansoeker
Afbreking: aan•soe•ker
Samestelling: aansoek + -er


Selfstandige naamwoord: aansoeker
Meervoud: aansoekers

Betekenis:
• Iemand wat vir iets aansoek doen.

Gebruik:
• Daar word van die aansoeker verwag om 'n kopie van sy CV by sy aansoek aan te heg.

Sinoniem:
• aansoekdoener
• applikant
• kandidaat
• sollisitant

Afgelei:
• borgaansoeker
• paroolaansoeker
• werkaansoeker

Vertaling:
Engels: applicant
Nederlands: aansoeker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekken
Volgende onderwerp: neurotoksies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 00:46:49 UTC 2024