hormoonvlak [boodskap #143035] |
Thu, 31 August 2023 12:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hormoonvlak
Afbreking: hor•moon•vlak
Samestelling: hormoon + vlak
Selfstandige naamwoord: hormoonvlak
Meervoud: hormoonvlakke
Betekenis:
• Die konsentrasie van 'n bepaalde hormoon in die bloedstroom.
Gebruik:
• Behandeling van endokriene siektes is ingewikkeld, aangesien 'n verandering in die een hormoonvlak 'n ander kan beïnvloed.
Vertaling:
Engels: hormone level
Nederlands: hormoonspiegel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|