brandpyn [boodskap #143034] |
Thu, 31 August 2023 12:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandpyn
Afbreking: brand•pyn
Samestelling: brand + pyn
Selfstandige naamwoord: brandpyn
Meervoud: brandpyne
Verkleinwoord: brandpyntjie
Meervoud van verkleining: brandpyntjies
Betekenis:
• 'n Pyn wat met die sensasie van 'n hewige brand gepaard gaan.
Gebruik:
• 'n Brandpyn in die bors kan een van die tekens van 'n hartaanval wees.
Vertaling:
Engels: burning pain
Nederlands: brandende pijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|