menstrueer [boodskap #143033] |
Thu, 31 August 2023 11:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
menstrueer
Afbreking: men•stru•eer
Werkwoord: menstrueer
Verlede tyd: het gemenstrueer
Betekenis:
• Om 'n maandstonde te hê.
Gebruik:
• Praat met jou dogter oor menstruasie voordat sy begin menstrueer.
Sinoniem:
• ovuleer
Afgelei:
• menstruasie
Vertaling:
Engels: to menstruate
Nederlands: menstrueren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|