prostaat [boodskap #143032] |
Thu, 31 August 2023 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prostaat
Afbreking: pro•staat
Selfstandige naamwoord: prostaat
Meervoud: prostate
Verkleinwoord: prostaatjie
Meervoud van verkleining: prostaatjies
Betekenis:
• 'n Manlike klier tussen die blaas en die begin van die penis.
Gebruik:
• Vergroting van die prostaat kan baie ongemak en pyn veroorsaak.
Sinoniem:
• oumansklier
• prostaatklier
• voorstanderklier
Afgelei:
• prostaatoperasie
• prostaatvergroting
Vertaling:
Engels: prostate
Nederlands: prostaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|