buierigheid [boodskap #143031] |
Thu, 31 August 2023 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buierigheid
Afbreking: bui•e•rig•heid
Samestelling: buierig + -heid
Selfstandige naamwoord: buierigheid
Meervoud: buierighede
Betekenis:
• Die toestand van buierig en humeurig wees.
Gebruik:
• 'n Goeie oefensessie sal jou help om van jou buierigheid ontslae te raak.
Sinoniem:
• humeurigheid
• wispelturigheid
Vertaling:
Engels: moodiness
Nederlands: humeurigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|