inflammasie [boodskap #143030] |
Thu, 31 August 2023 07:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inflammasie
Afbreking: in•flam•ma•sie
Selfstandige naamwoord: inflammasie
Meervoud: inflammasies
Betekenis:
• Die reaksie van lewende weefsel op besering of infeksie, wat deur 'n rooi kleur gekenmerk word.
Gebruik:
• Inflammasie veroorsaak dat 'n orgaan eers rooi word, waarna dit warm raak, dan opswel, seer raak en uiteindelik sal ophou funksioneer.
Sinoniem:
• ontsteking
Afgelei:
• inflammasieolie
• inflammasiepleister
• inflammasieplek
Vertaling:
Engels: inflammation
Nederlands: inflammatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|