beweeglik [boodskap #143028] |
Wed, 30 August 2023 19:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beweeglik
Afbreking: be•weeg•lik
Samestelling: beweeg + -lik
Byvoeglike naamwoord: beweeglik
Vergrotende trap: beweegliker
Oortreffende trap: beweeglikste
Attributief: beweeglike
Betekenis:
• Wat baie beweeg.
Gebruik:
• Haaie, veral die groot spesies, is baie beweeglik en kom wydverspreid voor.
Sinoniem:
• besig
• lewendig
• mobiel
• rats
• rusteloos
• woelig
Antoniem:
• onbeweeglik
Afgelei:
• beweeglikheid
Vertaling:
Engels: mobile, active
Nederlands: beweeglijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|