Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontsmettingsmiddel
ontsmettingsmiddel [boodskap #143027] Wed, 30 August 2023 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontsmettingsmiddel
Afbreking: ont•smet•tings•mid•del
Samestelling: ontsmetting + -s- + middel


Selfstandige naamwoord: ontsmettingsmiddel
Meervoud: ontsmettingsmiddels

Betekenis:
• 'n Middel wat ontsmet deur mikro-organismes soos kieme en virusse te dood.

Gebruik:
• Week 'n stukkie watte in die ontsmettingsmiddel en vee rondom die wond om dit te ontsmet.

Sinoniem:
• antiseptikum
• ontsmetmiddel

Vertaling:
Engels: disinfectant, antiseptic
Nederlands: ontsmettingsmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onhelder
Volgende onderwerp: beweeglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 11:49:23 UTC 2024