ureter [boodskap #143024] |
Wo, 30 Augustus 2023 16:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ureter
Afbreking: u•re•ter
Selfstandige naamwoord: ureter
Meervoud: ureters
Betekenis:
• Een van buise wat urine vanaf die niere na die blaas vervoer.
Gebruik:
• Die twee ureters is 'n deel van die urineweg.
Sinoniem:
• urineleier
Afgelei:
• ureteraal
Vertaling:
Engels: ureter
Nederlands: ureter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|