blaasinfeksie [boodskap #143023] |
Wed, 30 August 2023 15:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blaasinfeksie
Afbreking: blaas•in•fek•sie
Selfstandige naamwoord: blaasinfeksie
Meervoud: blaasinfeksies
Betekenis:
• 'n Bakteriële infeksie van die blaas.
Gebruik:
• Raadpleeg u dokter indien u vermoed dat u 'n blaasinfeksie het.
Sinoniem:
• blaasontsteking
Hiperoniem:
• urineweginfeksie
Vertaling:
Engels: bladder infection
Nederlands: blaasinfectie, blaasontsteking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|