urinemonster [boodskap #143021] |
Wed, 30 August 2023 15:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
urinemonster
Afbreking: u•ri•ne•mon•ster
Samestelling: urine + monster
Selfstandige naamwoord: urinemonster
Meervoud: urinemonsters
Betekenis:
• 'n Klein hoeveelheid urine wat vir chemiese of mediese ondersoek geneem word.
Gebruik:
• Die atleet se urinemonster het positief getoets vir opkikkers.
Vertaling:
Engels: urine sample
Nederlands: urinemonster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|