Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leegmaak
leegmaak [boodskap #143015] Wed, 30 August 2023 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
leegmaak
Afbreking: leeg•maak
Samestelling: leeg + maak


Werkwoord: maak leeg, leegmaak
Verlede tyd: het leeggemaak

Betekenis:
• Om die inhoud te verwyder.

Gebruik:
Maak asseblief die asblik leeg.

Sinoniem:
• dreineer
• ledig
• ontruim
• uitgiet
• uithaal
• uitlaat

Antoniem:
• volmaak

Vertaling:
Engels: to empty
Nederlands: leegmaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbeweeglik
Volgende onderwerp: niersteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:12:10 UTC 2024