aanheg [boodskap #143013] |
Di, 29 Augustus 2023 19:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanheg
Afbreking: aan•heg
Samestelling: aan + heg
Werkwoord: heg aan, aanheg
Verlede tyd: het aangeheg
Betekenis:
• Om iets aan iets anders vas te maak.
Gebruik:
• Voltooi die aansoekvorm en heg die relevante dokumente aan.
• Ma het my hemp se die knoop weer aangeheg.
Sinoniem:
• aanhak
• aansit
• aanvoeg
• aanwerk
• bylas
• vasheg
• vassit
Antoniem:
• afhaal
• losmaak
Afgelei:
• aanhegbaar
• aanhegsel
• aanhegting
Vertaling:
Engels: to attach, affix
Nederlands: aanhechten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|