daarstel [boodskap #143010] |
Tue, 29 August 2023 14:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daarstel
Afbreking: daar•stel
Samestelling: daar + stel
Werkwoord: stel daar, daarstel
Verlede tyd: het daargestel
Betekenis:
• Om iets tot stand te bring.
Gebruik:
• God het regerings daargestel om orde te handhaaf, misdaad te straf, en geregtigheid te bevorder.
Sinoniem:
• bewerkstellig
• invoer
• oprig
• skep
• stig
• teweegbring
• verwesenlik
• vestig
Afgelei:
• daarstelling
Vertaling:
Engels: to bring about, cause
Nederlands: daarstellen, vestigen, oprichten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|