Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegdoen
wegdoen [boodskap #143009] Tue, 29 August 2023 14:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegdoen
Afbreking: weg•doen
Samestelling: weg + doen


Werkwoord: doen weg, wegdoen
Verlede tyd: het weggedoen

Betekenis:
• Om van iets ontslae te raak.

Gebruik:
• Dit hoogtyd dat Eskom wegdoen met beurtkrag.

Sinoniem:
• elimineer
• opruim
• uitboender
• uitwis
• verwyder
• weggee
• weggooi
• wegmaak
• wegwerk

Afgelei:
• wegdoenbaar
• wegdoening

Vertaling:
Engels: to do away, get rid of, dispose of
Nederlands: wegdoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herinstel
Volgende onderwerp: daarstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:09:37 UTC 2024