herinstel [boodskap #143008] |
Tue, 29 August 2023 13:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herinstel
Afbreking: her•in•stel
Samestelling: her- + instel
Werkwoord: herinstel
Verlede tyd: het heringestel
Betekenis:
• Om iets wat afgeskaf is weer in te stel.
Gebruik:
• Die regering wil die verbod op alkoholverkope herinstel.
• Moet die doodstraf heringestel word?
Afgelei:
• herinstelling
Vertaling:
Engels: to reinstate
Nederlands: herinvoeren, herstellen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|