wetsontwerp [boodskap #143007] |
Tue, 29 August 2023 12:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wetsontwerp
Afbreking: wets•ont•werp
Samestelling: wet + -s- + ontwerp
Selfstandige naamwoord: wetsontwerp
Meervoud: wetsontwerpe
Verkleinwoord: wetsontwerpie
Meervoud van verkleining: wetsontwerpies
Betekenis:
• 'n Voorgestelde wet wat nog nie deur die parlement goedgekeur is nie.
Gebruik:
• Bykans 10 000 skriftelike kommentare oor die omstrede wetsontwerp is by die parlement ingedien.
Afgelei:
• konsepwetsontwerp
• sambreelwetsontwerp
• wysigingswetsontwerp
Vertaling:
Engels: bill, draft act
Nederlands: wetsontwerp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|