patriotisme [boodskap #143005] |
Di, 29 Augustus 2023 10:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
patriotisme
Afbreking: pa•tri•o•tis•me
Samestelling: patriot + -isme
Selfstandige naamwoord: patriotisme
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gevoel van liefde en trots teenoor jou land.
Gebruik:
• Patriotisme word gevoed deur simbole en handelinge wat lande en nasies van mekaar onderskei, soos 'n eie vlag, volkslied, feesdae en gedeelde kultuur.
Sinoniem:
• vaderlandsliefde
Verwant:
• chauvinisme
• lojalisme
• nasionalisme
Vertaling:
Engels: patriotism
Nederlands: patriottisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|