laagliggend [boodskap #143004] |
Tue, 29 August 2023 09:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laagliggend
Afbreking: laag•lig•gend
Samestelling: laag + liggend
Byvoeglike naamwoord: laagliggend
Vergrotende trap: laagliggender
Oortreffende trap: laagliggendste
Attributief: laagliggende
Betekenis:
• Wat laer as iets anders geleë is.
Gebruik:
• Moenie huise op laagliggende gebiede bou wat maklik kan oorstroom nie.
Sinoniem:
• verlaag
Antoniem:
• hoogliggend
Vertaling:
Engels: low lying
Nederlands: laag liggend
Nota:
• Kan ook los geskryf word: "laag liggend".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|