Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedmaan
bloedmaan [boodskap #143003] Ma, 28 Augustus 2023 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bloedmaan.
'n Bloedmaan.
bloedmaan
Afbreking: bloed•maan
Samestelling: bloed + maan


Selfstandige naamwoord: bloedmaan
Meervoud: bloedmane

Betekenis:
• Toestand waartydens die maan onheilspellend rooi voorkom.

Gebruik:
• 'n Bloedmaand kan slegs tydens 'n totale maansverduistering waargeneem word.

Vertaling:
Engels: blood moon
Nederlands: bloedmaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloumaan
Volgende onderwerp: laagliggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 12:08:05 MGT 2024