Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloumaan
bloumaan [boodskap #143002] Mon, 28 August 2023 19:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloumaan
Afbreking: blou•maan
Samestelling: blou + maan


Selfstandige naamwoord: bloumaan
Meervoud: bloumane

Betekenis:
• Die tweede volmaan in een kalendermaand.

Gebruik:
• 'n Bloumaan kom voor wanneer die maan vroeg in die maand vol is, sodat dit +-29.5 dae later (die gemiddelde tydperk tussen volmane) in dieselfde maand weer vol kan wees.

Vertaling:
Engels: blue moon
Nederlands: blauwmaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: supermaan
Volgende onderwerp: bloedmaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:35:57 UTC 2024