Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » supermaan
supermaan [boodskap #143001] Mon, 28 August 2023 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
supermaan
Afbreking: su•per•maan
Samestelling: super + maan


Selfstandige naamwoord: supermaan
Meervoud: supermane

Betekenis:
• 'n Volmaan of donkermaan waartydens die maan op sy naaste aan die aarde is en gevolglik groter en helderder lyk.

Gebruik:
• Geen bewyse is nog gevind van enige verband tussen 'n supermaan en groot aardbewings, tsoenami's en ander rampe nie.

Sinoniem:
• perigeumsamestand

Vertaling:
Engels: supermoon
Nederlands: supermaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontknoping
Volgende onderwerp: bloumaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:27:51 UTC 2024