| ontknoping [boodskap #143000] |
Ma., 28 Augustus 2023 11:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontknoping
Afbreking: ont•kno•ping
Samestelling: ontknoop + -ing
Selfstandige naamwoord: ontknoping
Meervoud: ontknopings
Betekenis:
• Die deel aan die einde van 'n storie waarin dinge duidelik word.
Gebruik:
• 'n Storie bou meestal op tot 'n klimaks, waarna die verhaal in 'n ontknoping afloop.
Sinoniem:
• afloop
• afwenteling
• ontrafeling
Vertaling:
Engels: unbuttoning; unraveling, denouement
Nederlands: ontknoping
Nota.
• Die handeling van ontknoop (meestal in die figuurlike betekenis).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|