Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » -erig
-erig [boodskap #142999] Ma, 28 Augustus 2023 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
-erig
Afbreking: -e•rig


Agtervoegsel: -erig

Betekenis:
• Vorm 'n byvoeglike naamwoord met betekenis "geneig tot".

Gebruik:
• Die agtervoegsel -erig kom voor in woorde soos klewerig, lawaaierig, praterig en tranerig.

Vertaling:
Engels: -y
Nederlands: -erig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: -lik
Volgende onderwerp: ontknoping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:09:12 MGT 2024