-agtig [boodskap #142997] |
Mon, 28 August 2023 10:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
-agtig
Afbreking: -ag•tig
Agtervoegsel: -agtig
Betekenis:
• Vorm 'n byvoeglike naamwoord met betekenis "wat lyk na" of "wat die kenmerk besit van".
Gebruik:
• Die agtervoegsel -agtig kom voor in woorde soos bergagtig, reusagtig, ui-agtig en skilderagtig.
Vertaling:
Nederlands: -achtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|