Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » -ig
-ig [boodskap #142996] Ma, 28 Augustus 2023 10:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20783
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
-ig
Afbreking: -ig


Agtervoegsel: -ig

Betekenis:
• Vorm 'n byvoeglike naamwoord met betekenis "wat het".

Gebruik:
• Die agtervoegsel -ig kom voor in woorde soos dikvellig, kunstig, magtig en rustig.

Vertaling:
Nederlands: -ig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: -haftig
Volgende onderwerp: -agtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 19:56:26 MGT 2024