-saam [boodskap #142994] |
Ma, 28 Augustus 2023 09:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
-saam
Afbreking: -saam
Agtervoegsel: -saam
Betekenis:
• Vorm 'n byvoeglike naamwoord, meestal met die betekenis van "in staat tot", "geneig tot" of "vol van".
Gebruik:
• Die agtervoegsel -saam kom voor in woorde soos arbeidsaam, buigsaam, deugsaam, duursaam, moeisaam en spraaksaam.
Vertaling:
Nederlands: -zaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|