slotparagraaf [boodskap #142990] |
So, 27 Augustus 2023 17:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slotparagraaf
Afbreking: slot•pa•ra•graaf
Samestelling: slot + paragraaf
Selfstandige naamwoord: slotparagraaf
Meervoud: slotparagrawe
Betekenis:
• Die laaste paragraaf waarmee 'n skrywe afgesluit word.
Gebruik:
• Die slotparagraaf behoort die onderwerp bevredigend af te sluit en 'n blywende indruk op die te leser maak.
Sinoniem:
• slotstrofe
Antoniem:
• inleidingsparagraaf
• openingsparagraaf
Vertaling:
Engels: closing paragraph, concluding paragraph
Nederlands: slotparagraaf, afsluitende paragraaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|