puntsgewys [boodskap #142989] |
So, 27 Augustus 2023 17:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
puntsgewys
Afbreking: punts•ge•wys
Samestelling: punt + -s- + -gewys
Byvoeglike naamwoord: puntsgewys
Attributief: puntsgewys
Betekenis:
• Wat elke onderwerp apart noem.
Gebruik:
• Skryf die feite puntsgewys neer.
Vertaling:
Engels: pointwise, itemized, point by point
Nederlands: puntsgewijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|