gulsigheid [boodskap #142988] |
Sun, 27 August 2023 16:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gulsigheid
Afbreking: gul•sig•heid
Samestelling: gulsig + -heid
Selfstandige naamwoord: gulsigheid
Meervoud: gulsighede
Betekenis:
• Die toestand van gulsig wees.
Gebruik:
• Maar hulle gulsigheid het geen perke geken nie. [Psalms 78:30]
Sinoniem:
• begerigheid
• gierigheid
• vraatsigheid
Vertaling:
Engels: greediness
Nederlands: gulzigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|