turksvybos [boodskap #142987] |
So, 27 Augustus 2023 10:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20782 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
turksvybos
Afbreking: turks•vy•bos
Samestelling: turksvy + bos
Selfstandige naamwoord: turksvybos
Meervoud: turksvybosse
Betekenis:
• 'n Digte bos van turksvyplante (wat vol dorings is).
Gebruik:
• Die boer het van sy perd afgeval en in 'n turksvybos beland.
Vertaling:
Engels: prickly pear bush
Nederlands: cactusvijgenbos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|