singery [boodskap #142985] |
Sun, 27 August 2023 10:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
singery
Afbreking: sing•e•ry
Samestelling: sing + -ery
Selfstandige naamwoord: singery
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van sing.
Gebruik:
• Sy meisie het nie 'n woord oor sy vals singery in die stort gesê nie.
Sinoniem:
• gesingery
Afgelei:
• saamsingery
Vertaling:
Engels: singing
Nederlands: zang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|