Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smaakknoppie
smaakknoppie [boodskap #142984] Sun, 27 August 2023 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
smaakknoppie
Afbreking: smaak•knop•pie
Samestelling: smaak + knoppie


Selfstandige naamwoord: smaakknoppie
Meervoud: smaakknoppies

Betekenis:
• Een van die talle knoppies op die tong waarmee smaak waargeneem word.

Gebruik:
• Elke smaakknoppie bevat 50 tot 100 reseptorselle.

Sinoniem:
• smaakpapil

Vertaling:
Engels: tastebud
Nederlands: smaakpapil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: topograaf
Volgende onderwerp: singery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:45:49 UTC 2024