Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » topografies
topografies [boodskap #142981] Sun, 27 August 2023 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
topografies
Afbreking: to•po•gra•fies
Samestelling: topografie + -s


Byvoeglike naamwoord: topografies
Attributief: topografiese

Betekenis:
• Wat die topografie betref; aangaande die beskrywing van 'n gebied se oppervlakte en vorm.

Gebruik:
• Moenie die staproete sonder 'n topografiese kaart aanpak nie.

Sinoniem:
• plekbeskrywend

Vertaling:
Engels: topographic, topographical
Nederlands: topografisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woordkeuse
Volgende onderwerp: topografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:14:02 UTC 2024