asterisk [boodskap #142977] |
Sa, 26 Augustus 2023 09:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asterisk
Afbreking: as•te•risk
Selfstandige naamwoord: asterisk
Meervoud: asteriske
Betekenis:
• Die tipografiese teken * ('n sterretjie).
Gebruik:
• 'n Asterisk kan o.a. gebruik word om vermenigvuldiging aan te dui, of as 'n plekhouer vir weggelate letters in 'n taboewoord.
Sinoniem:
• sterretjie
Vertaling:
Engels: asterisk
Nederlands: asterisk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|