Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aksentteken
aksentteken [boodskap #142976] Sat, 26 August 2023 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aksentteken
Afbreking: ak•sent•teken
Samestelling: aksent + teken


Selfstandige naamwoord: aksentteken
Meervoud: aksenttekens

Betekenis:
• 'n Teken wat die uitspraak van 'n geskrewe woord verander.
• Aanduiding by musieknotasie dat 'n noot met 'n ander aanslag gespeel word.

Gebruik:
• 'n Aksentteken kan gebruik word om 'n woord te beklemtoon, maar is ook deel van die spelling van sekere woorde.

Sinoniem:
• aksent
• diakrit

Hiponiem:
• akuutaksent
• gravisaksent

Vertaling:
Engels: accent mark
Nederlands: accentteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandagstreep
Volgende onderwerp: asterisk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:23:40 UTC 2024