aandagstreep [boodskap #142975] |
Sat, 26 August 2023 07:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aandagstreep
Afbreking: aan•dag•streep
Samestelling: aandag + streep
Selfstandige naamwoord: aandagstreep
Meervoud: aandagstrepe
Betekenis:
• 'n Streep (–), langer as 'n koppelteken (-), en met spasies aan weerskante was as leesteken gebruik word.
Gebruik:
• 'n Aandagstreep kan gebruik word om die leser se aandag te fokus of wat volg, of om 'n parentese (inlassin) te skep.
Sinoniem:
• gedagtestreep
• russtreep
Vertaling:
Engels: dash
Nederlands: aandachtstreep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|