vetdruk [boodskap #142973] |
Sa, 26 Augustus 2023 06:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vetdruk
Afbreking: vet•druk
Samestelling: vet + druk
Selfstandige naamwoord: vetdruk
Meervoud: vetdrukke
Betekenis:
• (tipografie) Teks met letters was uitstaan omdat dit dikker, donkerder of dubbeld gedruk is.
Gebruik:
• Vetdruk word algemeen gebruik om woorde te beklemtoon.
Sinoniem:
• donkerdruk
• dubbeldruk
• oordruk
• swartdruk
• vetgedruk
Vertaling:
Engels: bold, boldface
Nederlands: vetdruk, vetgedrukt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|