plaasskool [boodskap #142970] |
Vr, 25 Augustus 2023 20:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaasskool
Afbreking: plaas•skool
Samestelling: plaas + skool
Selfstandige naamwoord: plaasskool
Meervoud: plaasskole
Verkleinwoord: plaasskooltjie
Meervoud van verkleining: plaasskooltjies
Betekenis:
• 'n Skool op 'n plaas wat primêre onderrig aan plattelandse leerders bied.
Gebruik:
• Meer as 'n 100 jaar later het hierdie plaasskooltjie groot geraak en lê dit glad nie meer so ver buite die stad nie.
Vertaling:
Engels: farm school
Nederlands: boerderijschool
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|