Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toondoofheid
toondoofheid [boodskap #142969] Fri, 25 August 2023 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toondoofheid
Afbreking: toon•doof•heid
Samestelling: toondoof + -heid


Selfstandige naamwoord: toondoofheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van toondoof wees; wat nie die verskille in musikale toonhoogtes kan onderskei nie.

Gebruik:
• Navorsing het getoon dat toondoofheid tot 'n groot mate oorerflik is.

Sinoniem:
• amusie
• nootblindheid

Vertaling:
Engels: tone-deafness, amusia
Nederlands: toondoofheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewoord
Volgende onderwerp: plaasskool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:13:43 UTC 2024