Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewoord
bewoord [boodskap #142968] Fri, 25 August 2023 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewoord
Afbreking: be•woord
Samestelling: be- + woord


Werkwoord: bewoord
Verlede tyd: het bewoord

Betekenis:
• Om in woorde uit te druk.

Gebruik:
• Mans sukkel oor die algemeen om hulle emosies te bewoord.

Sinoniem:
• beskryf
• inklee
• uitdruk
• verwoord

Afgelei:
• bewoorde
• bewoording
• herbewoord

Vertaling:
Engels: to express in words, put into words, phrase
Nederlands: bewoorden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versnel
Volgende onderwerp: toondoofheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:11:18 UTC 2024