Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gravisaksent
gravisaksent [boodskap #142965] Vr, 25 Augustus 2023 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gravisaksent
Afbreking: gra•vis•ak•sent
Samestelling: gravis + aksent


Selfstandige naamwoord: gravisaksent
Meervoud: gravisaksente

Betekenis:
• 'n Diakritiese teken op 'n vokaal wat agtertoe leun.

Gebruik:
• Woorde soos appèl, crèche, dè, hè en nè word met 'n gravisaksent geskryf.

Antoniem:
• akuutaksent

Vertaling:
Engels: grave accent
Nederlands: accent grave

Nota:
• Letters met gravisaksente: à À, è È, ì Í, ò Ò, ù Ù.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akuutaksent
Volgende onderwerp: vasbyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 12:06:43 MGT 2024