akuutaksent [boodskap #142964] |
Fri, 25 August 2023 12:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akuutaksent
Afbreking: a•kuut•ak•sent
Samestelling: akuut + aksent
Selfstandige naamwoord: akuutaksent
Meervoud: akuutaksente
Betekenis:
• 'n Diakritiese teken op 'n vokaal wat vorentoe leun en vir beklemtoning gebruik word.
Gebruik:
• Die woord néé word beklemtoon deur die gebruik van die akuutaksent.
Antoniem:
• gravisaksent
Vertaling:
Engels: acute accent
Nederlands: accent aigu, acuut accent
Nota:
• Letters met akuutaksente: á Á, é É, í Í, ó Ó, ú Ú, ý Ý.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|