weghardloop [boodskap #142963] |
Fri, 25 August 2023 12:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weghardloop
Afbreking: weg•hard•loop
Samestelling: weg + hardloop
Werkwoord: hardloop weg, weghardloop
Verlede tyd: het weggehardloop
Betekenis:
• Om vinnig van 'n plek af weg te hardloop.
Gebruik:
• Die bokkie het geskrik en weggehardloop.
Sinoniem:
• laat spaander
• spore maak
• vlug
• weghol
Vertaling:
Engels: to run away, flee, abscond
Nederlands: rennen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|