Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » penorent
penorent [boodskap #142962] Vr, 25 Augustus 2023 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
penorent
Afbreking: pen•o•rent
Samestelling: pen + orent


Byvoeglike naamwoord: penorent
Attributief: penorente

Betekenis:
• Intensiewe vorm van orent; heeltemal orent/regop.

Gebruik:
• In die oggende staan my hare penorent op my kop.

Sinoniem:
• kersregop
• kiertsorent
• kiertsregop
• penregop

Vertaling:
Engels: straight up, erect, upright
Nederlands: heel rechtop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkoopsdame
Volgende onderwerp: weghardloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 13:16:47 MGT 2024