fortuinkoekie [boodskap #142960] |
Fri, 25 August 2023 09:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fortuinkoekie
Afbreking: for•tuin•koe•kie
Samestelling: fortuin + koekie
Selfstandige naamwoord: fortuinkoekie
Meervoud: fortuinkoekies
Betekenis:
• 'n Koekie met 'n papiertjie daarin waarop daar iets staan oor wat in die toekoms met jou gaan gebeur.
Gebruik:
• 'n Mense eet net een fortuinkoekie op 'n slag, omdat jy net een toekoms het en een voorspelling voldoende is.
Vertaling:
Engels: fortune cookie
Nederlands: gelukskoekje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|