soetgoed [boodskap #142959] |
Vr, 25 Augustus 2023 08:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soetgoed
Afbreking: soet•goed
Samestelling: soet + goed
Selfstandige naamwoord: soetding
Meervoud: soetgoed
Verkleinwoord: soetdingetjie
Meervoud van verkleining: soetgoedjies
Betekenis:
• Lekkernye met 'n soet smaak.
Gebruik:
• Ek probeer hard om minder soetgoed te eet.
Sinoniem:
• lekkergoed
• lekkernye
• snoepgoed
• suikerware
Vertaling:
Engels: sweets, confectionery
Nederlands: snoep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|