Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hieruit
hieruit [boodskap #142958] Fri, 25 August 2023 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hieruit
Afbreking: hier•uit
Samestelling: hier + uit


Bywoord: hieruit

Betekenis:
• Uit dit wat genoem is.

Gebruik:
Hieruit is dit duidelik dat jy nie weet wat jy doen nie.

Vertaling:
Engels: from this, hence
Nederlands: hieruit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiermee
Volgende onderwerp: soetgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:12:22 UTC 2024